IIQ KONSULTANTE

sUKSES IS ‘N kEUSE

News

  • Erfopvolging – Opvolgbestuur – Suksessie

    Instandhouding van Welvaart oor Generasies (Ockie Olivier: Direkteur IIQ Konsultante) Die aantal kommersiële boere neem jaarliks af. Hoewel die breë ekonomiese en politieke omgewing hiermee te doen het, is die kompleksiteit van opvolgbestuur ook ‘n groot faktor wat bydra tot die afname van kommersiële boerderye. Is ‘n Opvolgplan Nodig? Amerikaanse navorsing toon dat slegs ‘n…

    Read more

  • Moontlike Scenarios vir 2025

    Moontlike Scenarios vir 2025 Die laaste drie jaar stem baie ooreen met die die situasie van die periode in die vroee negintiger jare. Dit lyk dat politieke onsekerheid ‘n wesenlike invloed het. Ander Moontlike Scenarios vir 2025 Moontlike Uitkomste Ek dink die vleispryse is huidig op die laagste vlakke met ‘n wenslike verbetering volgende jaar. Ek…

    Read more